Feeds:
Posts
Comments

About: Charmaine du Plessis

Website
http://vanwaarjykyk.wordpress.com
Details
Ek is oor 40 (sê dit net saggies asseblief, ek raak nog gewoond daaraan). Ek is ma van 'n 18 jarige tiener seun wat ek met liefde Rooikop noem, alhoewel hy nou meer 'n "honey blonde" is (hy is gebore met die mooiste rooi mohawk wat jy in jou lewe gesien het). Hierdie blog is 'n uitlaatpyp. Ek hou gewoonlik alles diep binne my en ontplof as dit te veel raak (gewoonlik teenoor iemand wat dit gladnie verdien nie, maar wat ongelukkig net die laaste korreltjie op die stapel laat val het). Ek lag maklik en huil makliker, maar die huil hou ek gewoonlik vir myself. Ek is reguit en op die man af en hou nie van draaie loop nie, want dit maak die pad net langer. Ek hoop jy geniet my gedagtes, sommiges diep en ander weer net sommer. Ek is 'n vrou, en vrouens hou van aandag, so kommentaar word waardeer. As jy geen kommentaar het nie, sal 'n simpel "hello" ook aanvaar word.

Posts by Charmaine du Plessis:

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.